Original Research

Kerkeenheid: 'n Perspektief op die verhoudinge in die Gereformeerde Kerke in Suidelike Afrika

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 22, No 85 | a846 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v22i85.846 | © 1988 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 May 1988 | Published: 17 May 1988

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (461KB)

Abstract

Wat ek gaan aanbied het nie sommer oornag ontstaan nie. Dit het oor ’n lang periode gegroei, is die neerslag van Skrifstudie en is gestimuleer deur gesprekke met swart teologiese studente en predikante asook kritiek van buitelandse Gereformeerde kerke. Ek vermoed dat sommige van u van my gaan verskil. Ek vra egter vriendelik dat u geduldig sal luister en die argumente in die lig van die Skrif sal weeg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2178
Total article views: 2353

 

Crossref Citations

1. Teologies nagedink oor W.J. Snyman as ekumeniese teoloog
Jan H. van Wyk
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2548