Original Research

‘Dag’ in die eerste hoofstukke van Genesis

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 4 | a868 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i4.868 | © 1967 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 May 1967 | Published: 22 May 1967

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (269KB)

Abstract

In ’n vorige artikel het ek reeds die betekenis van die begrip ‘dag’ aangesny en die volgende samevatting daarvan gegee: Die begrip ‘dag’ in Gen. 1 : 5 kry dus nie sy betekenis deur sy teenstelling tot ‘duisternis’ nie, maar deur sy positiewe inhoud van liggewing, d.w.s. sy vormgewende, identiteitsverskaffende werking wat die geheel van die verbinding: skeppingswerk-aand-more domineer. Dit het dus nie ’n apologetiese stempel nie, maar ’n sterk tetiese, positiewe, vitale betekenis.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2418
Total article views: 1314


Crossref Citations

No related citations found.