Original Research
Die Tweede Vatikaanse Konsilie
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 2, No 6 | a881 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v2i6.881
| © 1968 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 May 1968 | Published: 22 May 1968
Submitted: 22 May 1968 | Published: 22 May 1968
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (452KB)Abstract
Dit is enigsins ’n waagstuk om ’n beoordeling van Rome te gee na die 2de Vatikaanse Konsilie. Die moeilikheid is veral dit dat baie van die besluite wat daar geneem is ietwat vaag en soms dubbelslagtig van karakter is sodat dit op verskillende, soms selfs teenstrydige, maniere uitgelê of verklaar kan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2924Total article views: 929