Original Research

Christelike Teologie en Christelike Filosofie en Hulle Onderlinge Verhouding

D. C. S. van der Merwe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 2, No 8 | a890 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v2i8.890 | © 1968 D. C. S. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 May 1968 | Published: 23 May 1968

About the author(s)

D. C. S. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (841KB)

Abstract

Ons Ieef vandag in alle opsigte, maar ook in die wetenskap in die algemeen en in die teologie en filosofie in besonder, in 'n tyd waarin negatiewe aftakeling van alles wat tradisioneel en vas was, hoog in die mode is. Onder die skuilnaam van progressive, skep dit ’n toestand van oneindige verwarring en verwildering, sodat mens in die versoeking kom om of saam amok te maak of om andersins na 'n veilige skuilplek te soek by een of ander gesaghebbende persoon of by een of ander kort en kragtige, maklik verstaanbare en hanteerbare formule of beginseluitspraak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2274
Total article views: 1977


Crossref Citations

No related citations found.