Original Research

Is Adam ’n historiese figuur?

L. Floor
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 3, No 10 | a903 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v3i10.903 | © 1969 L. Floor | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1969 | Published: 23 May 1969

About the author(s)

L. Floor,, South Africa

Full Text:

PDF (314KB)

Abstract

Ongeveer tien jaar gelede het 'n Nederlandse teoloog van die Nederlandse Herv. Kerk, dr. P. A. van Stempvoort in sy boek: ‘De mens en ik’ die stelling gemaak dat Adam uit die boek Genesis nie ’n historiese figuur is nie. Volgens Van Stempvoort is die eerste historiese gestalte in die boek Genesis Abraham, die stamvader van die Joodse volk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2516
Total article views: 2074


Crossref Citations

No related citations found.