Original Research

Die Teologiese Skool te Burgersdorp 1869—1905

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 3, No 12 | a909 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v3i12.909 | © 1969 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1969 | Published: 23 May 1969

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (430KB)

Abstract

By ’n eeufees gaan die gedagtes ver terug in die geskiedenis. ’n Eeu is ’n lang tyd. Tog is die geskiedenis van die eeu ’n deel van ons. Die Teologiese Skool beklee ’n besondere plek in ons geskiedenis, omdat dit so innig met die geloof van ons menso vervleg is. Die oprigting daarvan was vrug van geloof en predikante moes opgelei word met die oog op die welwese van die geloofslewe van die kerke.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2441
Total article views: 2308


Crossref Citations

No related citations found.