Original Research
Die skrifbeskouing van die reformatore
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 13 | a913 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i13.913
| © 1970 L. F. Schulze
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970
About the author(s)
L. F. Schulze,, South AfricaFull Text:
PDF (423KB)Abstract
Die tema is met opset so geformuleer, want om hier te praat van ’n (formele) ‘inspirasieleer’ of ‘inspirasieteorie’ van die reformatore sou ’n anachronisme wees. Dat die Skrif deur God ingegee of geïnspireer is (die Vulgaat vertaal die Theopneustos van 2 Tim. 3 ; 16 met divinitus inspirata), het die kerk van die begin af geglo.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2464Total article views: 1756