Original Research
Koninkryk en kerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 13 | a914 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i13.914
| © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 23 May 1970 | Published:
Submitted: 23 May 1970 | Published:
About the author(s)
B. Spoelstra,, South AfricaFull Text:
PDF (341KB)Abstract
Die pas verskene Eeufeespublikasie: ‘Die koninkryk van God’, onder redaksie van prof. S. du Toit e.a. kon ek nie volledig raadpleeg nie. Nietemin waag ek my aan die vererende opdrag om oor hierdie onderwerp te praat, omdat die onderwerp aktueel geword het in heel praktiese situasies soos bv. in die verhouding van kerk en universiteit, roeping in kerk en op sekulêre terreine, ens.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3147Total article views: 5131
