Focus Review

Sabbat–Sondag

F. N. Lion-Cachet
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 13 | a915 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i13.915 | © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 23 May 1970 | Published:

About the author(s)

F. N. Lion-Cachet,, South Africa

Full Text:

PDF (284KB)

Abstract

Die diskussie rondom die vraag na die betekenis van die Sondag bly steeds aktueel, alhoewel dit geensins ’n nuwe vraagstuk is nie. Ds. H. Denkema het tot nuwe verantwoording geroep deur te stel dat die ‘gelowige (sal) moet leer wat dit beteken om, sonder enige verdienste, van genade alleen te lewe’.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3418
Total article views: 2986


Crossref Citations

No related citations found.