Original Research

Die filosofiese filter

L F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 17 | a932 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i17.932 | © 1971 L F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1971 | Published: 23 May 1971

About the author(s)

L F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (174KB)

Abstract

’n Filter is ’n opvanger. Dit kan dien as ’n suiweraar wat die onsuiwerhede in vog of water opvang en terughou. Dit kan egter ook dien om ligstrale van ’n bepaalde golflengte op te vang en weg te hou van die oë of van die lens van ’n kamera. Hierdeur word die beeld of omgewing wat ek sien of fotografeer, gekleur. Ons gebruik die woord filter hier in lg. sin, hoewel die meeste mense dit nie as sodanig wil sien of erken nie, maar meen om dit bloot as suiweraar te gebruik.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2405
Total article views: 1718


Crossref Citations

No related citations found.