Original Research
Die Godsbeskouing van C. A. Van Peursen
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 17 | a933 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i17.933
| © 1971 A. N. Helberg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1971 | Published: 23 May 1971
Submitted: 23 May 1971 | Published: 23 May 1971
About the author(s)
A. N. Helberg,, South AfricaFull Text:
PDF (244KB)Abstract
Om die filosofie van Van Peursen en in besonder sy Godsbeskouing goed te verstaan, is dit noodsaaklik om eers te let op die besondere metode en uitgangspunt waarvan hy gebruik maak. Want dit is juis met hierdie metode en uitgangspunt as benaderingswyse waarmee hy trag om antwoord te gee op die vraag wie of wat God is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2559Total article views: 1751