Focus Review

Mag die kerk skeur?

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 17 | a938 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i17.938 | © 1970 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1971 | Published:

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (759KB)

Abstract

Die tradisioneel gereformeerde standpunt is dat kerkskeuring soms plig kan wees, dat deformasie in ’n bepaalde kerkverband so wyd om hom heen kan gryp dat lidmate van Godsweë geroep word om daardie kerkverband te verlaat en ’n nuwe te vorm. ‘Die waar-heid moet bo die eenheid verkies word, want wat baat ’n eenheid waarin die onwaarheid vrye spel het?’

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2290
Total article views: 1869


Crossref Citations

No related citations found.