Original Research

Die roeping tot Gereformeerde getuienis vandag, in woord en geskrif ten opsigte van politieke en maatskaplike gebiede

D. C. S. van der Merwe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 19 | a947 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i19.947 | © 1971 D. C. S. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971

About the author(s)

D. C. S. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (278KB)

Abstract

Die wêreld dink en praat vandag baie oor ontwikkelde — ryk en daarteenoor onontwikkelde — arm lande en volkere. As Gereformeerde volkie of/en kerkie is ons ons altyd baie bewus van ons armoede, swakheid en kleinheid, in óns land en ook in ander wêrelddele. Ons voel ons so klein teenoor die magtige grootsheid van die wêreld dat ons getuienis maar steeds ’n piepstemmetjie bly, wat maar alte gou afskakel omdat hy oortuig is dat hy tog nie gehoor word nie en elk geval geen drakrag of oortuigingsvermoë besit nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2340
Total article views: 1783


Crossref Citations

No related citations found.