Original Research

’n Ontleding van die prediking in die Nuwe Testament met die oog op die opbou van die kerk as missionêre probleem

P. C. Snyman (W. J.-sn.)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 20 | a952 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i20.952 | © 1971 P. C. Snyman (W. J.-sn.) | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 May 1971 | Published: 27 May 1971

About the author(s)

P. C. Snyman (W. J.-sn.),, South Africa

Full Text:

PDF (435KB)

Abstract

Daar het, t.o.v. die Sendingwetenskap as geheel, sowel binne as buite Suid-Afrika veel besinning plaasgevind. Of dit so sal bly, ook in die besinning t.o.v. die opbou van die jong kerke (en dan juis in die praktiese uitvoering van die bediening van die Woord), sal afhang van die sukses waarmee die waarskuwing van O. Michel in die toekoms ter harte geneem sal word: ‘Ware teologie is ’n stryd teen teologisering, abstrahering, teoretisering en teen die poging om die ware Bybelse en historiese motief te vervang deur ’n filosofiese transformasie . . . ons is tans behep met vereenvoudigings, temyl die Bybel nederige eenvoud verkondig’.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2236
Total article views: 1784


Crossref Citations

No related citations found.