Original Research

Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in die Pastorale Wetenskap

Gert Breed
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 47, No 1 | a96 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v47i1.96 | © 2013 Gert Breed | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 12 July 2012 | Published: 08 July 2013

About the author(s)

Gert Breed, School for Ecclesiastes, North-West University, South Africa

Abstract

Hierdie artikel is deel van ’n reeks oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneuties- en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van die Pastorale Wetenskap. In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van die Pastorale Wetenskap benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die volgende aspekte: die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van die Pastorale Wetenskap gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan te kom van die elemente in die Pastoraat en om tot ’n verantwoordbare verhouding tussen te kom van die elemente wat in die Pastoraat ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf waarmee die navorsingsveld van die Pastorale Wetenskap op ’n wetenskaplik-verantwoorde wyse ondersoek kan word.

his article is part of a series about taking into account the metatheoretical assumptions in scientific practical-theological research. The first part of this series gives the theoretical foundation for the view on reality-, hermeneutical- and scientific-theoretical approaches to the research field. The second part focuses on the effect these assumptions will have on the scientific research of the various subject groups in Practical Theology. This article describes the scientific approach to the research field of pastoral care. This research article describes the personal metatheoretical perspective from which the subject area is approached and gives account of the following: the view on reality with which the research field of Pastoral Science is studied; the foundation on which the hermeneutical viewpoint is built to attain an understanding and a founded relationship between the elements that are applicable in Pastoral Science; and, in the last instance, to describe the scientific theoretical approach to the research field in a justified manner.


Keywords

Metateorie; Pastoraal; Pastoraat; Oortuiginge

Metrics

Total abstract views: 3333
Total article views: 7358


Crossref Citations

No related citations found.