Focus Review

Hoeveel persent is die mens verantwoordelik?

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 25 | a986 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i25.986 | © 1973 L. F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1973 | Published: 27 May 1973

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (113KB)

Abstract

Ek voel my tog gedronge om in alle beskeidenheid enkele opmerkings te maak oor die artikel van my vriend ds. Ph. Snyman (vgl. In die Skriflig, Jaargang 6, nr. 23, Sept. 1972). Daar staan mooi dinge in sy artikel oor die Dordtse Leerreëls en die opkoms van die moderne humanisme met hul bevraagtekening van die Konfessie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2442
Total article views: 1604


Crossref Citations

No related citations found.