Original Research

Twintigste eeuse liturgiese vernuwing

D. C. S. van der Merwe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 27 | a1002 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i27.1002 | © 1970 D. C. S. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1973 | Published:

About the author(s)

D. C. S. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (254KB)

Abstract

As ’n waterstroom swak vloei, dan kan dit niks en niemand meesleur nie en dan raak dit ook alte maklik verdeeld in klein stroompies. Die stukrag en vloei van die kerklike lewe is so flou dat elke lidmaat eintlik ’n belemmering daarin word in plaas van om daardeur saamgesleep te word; verdeeldheid en twis vloei dan alte maklik daaruit voort.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2331
Total article views: 1845


Crossref Citations

No related citations found.