Focus Review

Die adres vir die verslag van kerkvisitasie

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 28 | a1006 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i28.1006 | © 1973 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 28 May 1973 | Published: 28 May 1973

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (113KB)

Abstract

Leser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3210
Total article views: 1873


Crossref Citations

No related citations found.