Original Research
Die doodstraf in Bybelse perspektief
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 28 | a1007 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i28.1007
| © 1973 L. Roeleveld
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1973 | Published: 28 May 1973
Submitted: 28 May 1973 | Published: 28 May 1973
About the author(s)
L. Roeleveld,, South AfricaFull Text:
PDF (516KB)Abstract
Die regverdiging van die doodstraf in Suid-Afrika bly ’n belangrike probleem. Gedurende die laaste jare het baie geskrifte daaroor verskyn, maar ’n regstreekse beroep op die leer van die Heilige Skrif het daarby agterweë gebly. Teoloë het wel aan die diskussie deelgeneem, maar hul het min melding van Skriftekste en uitleg van Skrifwoorde gemaak.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2425Total article views: 2981