Original Research
Pastorale psigologie — ’n Toekomsperspektief
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 29 | a1011 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i29.1011
| © 1974 S. J. Prins
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974
About the author(s)
S. J. Prins, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (78KB)Abstract
In Amerika het die pastorale psigologie groot vooruitgang gemaak. In Suid-Afrika egter voer dit ’n sukkelbestaan met die gevaar om dood te loop. Vra mens na die rede hiervoor, moet dit waarskynlik gesoek word in verkeerde beklemtoning. Daar word naamlik te veel klem gelê op die psigoterapeutiese komponent daarvan, met die gevaar dat dit die sakrale karakter van die pastoraat heeltemal sal verdring.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2694Total article views: 1802