Original Research
Die versoening by Paulus
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 29 | a1013 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i29.1013
| © 1974 J. M. Vorster
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974
About the author(s)
J. M. Vorster,, South AfricaFull Text:
PDF (328KB)Abstract
In die geskiedenis van die kerk, was die leer van die versoening telkens in die geding. En na die Tweede Wêreldoorlog het dié leer ook in Gereformeerde kringe aanleiding gegee tot vele diskussies. Hier kan veral die name genoem word van Korff en Smits. In ons huidige tyd is dit veral die omstrede dissertasie van Herman Wiersinga wat in hierdie verband die Gereformeerde toneel beheers.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2507Total article views: 2514