Original Research
Reformasie versus revolusie – ’n prinsipiële oriëntering
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 29 | a1014 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i29.1014
| © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 28 May 1974 | Published:
Submitted: 28 May 1974 | Published:
About the author(s)
L. M. Floor,, South AfricaFull Text:
PDF (250KB)Abstract
Die twee begrippe reformasie en revolusie wat in die titel lynreg teenoor mekaar staan, het tog meer met mekaar as net die beginletters gemeen. Reformasie en revolusie is nie sommer twee abstrakte begrippe nie, maar twee leefwyses. In beide begrippe sit iets van ’n dinamiese drang: die bestaande moet gewysig word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3174Total article views: 2900
