Original Research

Die prediker en die prediking aan die hand van die gegewens uit die vraelys

C. J. Malan
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 31 | a1027 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i31.1027 | © 1974 C. J. Malan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974

About the author(s)

C. J. Malan,, South Africa

Full Text:

PDF (240KB)

Abstract

Die antwoorde op die vraag: Wat beoog u met u prediking? het ’n ryk skakering van antwoorde opgelewer, almal suiwer-Skriftuurlik. Die predikers beoog met die prediking: die stigting en bouing van die gemeente in geloof en godsvrug; verklaring en toepassing van die Woord tot eer van God; eenvoudig-aktuele oopvlekking van die Woord van God tot vermaning en vertroosting; om Jesus Christus as Gekruisigde en Verlosser te verkondig; die bantering van die beloftes en eise van die Genadeverbond; om tot geloof en bekering op te roep in die verkondiging van oordeel en genade.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2529
Total article views: 2431


Crossref Citations

No related citations found.