Original Research

Die verhouding van regverdiging en heiliging in die moderne teologie

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 34 | a1050 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i34.1050 | © 1975 L. F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1975 | Published: 29 May 1975

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (289KB)

Abstract

Wie hom met hierdie tema besig hou, vind ’n allegaartjie uit die teologiese oond. Daarin is bekende (bybels-konfessionele) kos, gelewer deur die voortgaande diskussie rondom Rome en die Reformasie en deur skrywers soos Dantine, Gloege, Montgomery en vele méér vertroudes, wat die betekenis van die Reformasie vir ons tyd opnuut beklemtoon. Ons kan hier selfs die konferensie van die Lutherse wêreldfederasie in Helsinki (1963) noem.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2318
Total article views: 1777


Crossref Citations

No related citations found.