Original Research
Pneuma en pastor in die pastorale briewe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 36 | a1062 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i36.1062
| © 1975 C. J. H. Venter
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1975 | Published: 29 May 1975
Submitted: 29 May 1975 | Published: 29 May 1975
About the author(s)
C. J. H. Venter,, South AfricaFull Text:
PDF (150KB)Abstract
Die plek van die hulpwetenskappe in die amptelike vakke, veral Pastoraal en Kategetiek, het deur die jare baie diskussie en meningsverskil uitgelok. Inderdaad het die hulpwetenskappe ’n baie belangrike rol om te vervul in die Pastorale wetenskap, veral in die ontleding van eksistensiële situasies, bv. die sterfbedsituasie of rousmartsituasie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2423Total article views: 1675