Original Research
Geskiedenisgod of God van die geskiedenis?
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 40 | a1097 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i40.1097
| © 1977 L. F. Schulze
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977
About the author(s)
L. F. Schulze,, South AfricaFull Text:
PDF (122KB)Abstract
Die lesing wat prof. W. H. Velema onlangs voor die GTV in Pretoria oor die moderne teologie gehou het, het opnuut die verwoestende werk van die historisme blootgelê. Die historisme is direk of minder direk verantwoordelik vir die meeste ‘moderne’ teologiese probleemstellinge en teologieë: vir die kwessie van ‘inhoud en verpakking’, vir die ‘tydsgebondenheid’ van die Skrif, vir ‘gemeente- teologie’ vir die teologieë van die rewolusie, die hoop ens.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2422Total article views: 2041