Original Research
Handling a crisis via a combination of human initiative and godly direction: Insights from the Book of Ruth
Submitted: 19 July 2012 | Published: 11 December 2012
About the author(s)
Robin Gallaher Branch, Faculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa Victory University, Memphis, Tennessee, USAAbstract
Die hantering van ’n krisis deur ’n kombinasie van menslike inisiatief en goddelike bestuur: Insigte uit die boek Rut. Die bybelse teks stel die leser voor aan Rut, ’n Moabitiese vrou, tydens ‘n persoonlike krisis in haar lewe. Sy is ’n weduwee, kinderloos en staar dus armoede in die gesig. Haar enigste pluspunt is Naomi, haar bejaarde, ietwat verbitterde dog innemende skoonmoeder. Naomi, ’n Israeliet en ook ’n weduwee, is vasbeslote om na haar huis in Betlehem terug te keer. Rut vergesel haar en dit word vir Rut ’n pelgrimstog na die God van Israel, weg van die afgode van Moab af. As immigrant wat ’n vreemde kultuur en godsdiens, ’n toekoms sonder vriende en werkloosheid moet verwerk, seëvier Rut uiteindelik. Sy trou binne ‘n paar maande met Boas, ’n prominente en welvarende vrygesel en wen ook die harte van haar skoonmoeder se vriendinne, die vroue van Bethlehem. Die ontleding van Rut se suksesvolle pelgrimstog bied tydgenootlike riglyne aan diegene wat voor groot veranderinge in hulle lewens te staan kom. Met behulp van die literêre metode ondersoek hierdie artikel ’n bybelse mededeling wat aantoonhoedat ’n persoonlike krisis deur middel van God se voorsienigheid en menslike inisiatief en moed opgelos kan word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6073Total article views: 13272
Crossref Citations
1. Gender balance: A new lens for reading and studying the Bible, Part 1
Robin Gallaher Branch
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 58 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/ids.v58i1.2978
2. Analyzing The Grief of Naomi in The Book of Ruth
Sia Kok Sin
DUNAMIS: Jurnal Teologi dan Pendidikan Kristiani vol: 6 issue: 2 first page: 621 year: 2022
doi: 10.30648/dun.v6i2.610
3. Towards understanding migration within God’s redemptive plan for humankind: A case of Matthew’s genealogy in connection with the Old Testament
Christopher Magezi
Verbum et Ecclesia vol: 41 issue: 1 year: 2020
doi: 10.4102/ve.v41i1.2014
4. The power of performing biblical text today: For trauma-healing, evangelism, discipleship and for supporting careful biblical study/translation
June F. Dickie
Verbum et Ecclesia vol: 42 issue: 1 year: 2021
doi: 10.4102/ve.v42i1.2233