Original Research
Iets oor die godsleer en die bevryding van die mens by W. A. de Pree en J. Moltmann
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 42 | a1111 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i42.1111
| © 1977 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977
About the author(s)
F. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (313KB)Abstract
‘Bevryding’ is vandag ’n modewoord in die teologie. Dié woord kan ’n deur en deur Bybelse inhoud hê. Maar die klem val vandag baie swaar en eensydig op ‘diesseitige’ bevryding en dikwels spreek neo-Marxistiese invloed ook ’n sterk woord mee.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3209Total article views: 2257
