Original Research

Genesis 1-3 en die Hedendaagse Gesagskrisis

J. L. Helberg
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 45 | a1125 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i45.1125 | © 1978 J. L. Helberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978

About the author(s)

J. L. Helberg,, South Africa

Full Text:

PDF (323KB)

Abstract

Dit gaan in ons tyd in ’n besondere mate om ’n gesagskrisis. Hierdie krisis sluit ten nouste aan by die Skrifgesag, maar raak 00k die gesag in die algemeen. Die vraag is hier van pas of ons nie dalk van die gesagskwessie te veel ’n akademiese saak maak nie. Enersyds is die gevolg van so iets dat die hele saak betreffende Skrifgesag bloot as ’n stryd tussen teoloë gesien word waarby die ander gelowiges onbetrokke is. Andersyds kan dit die gevolg hê dat daar by ons as teoloë en ander gelowiges praktiese verwerping van die Skrifgesag is hoewel ons die gesag akademies of teoreties wel erken. Daarom moet daar breër by die gesagskwessie aangesluit en dan ook sekere lyne na die Skrifgesag getrek word. Slegs ’n paar aspekte word hier na vore gebring, veral in aansluiting by Gen. 1-3, maar ook by die verdere verband van die Ou Testament.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2311
Total article views: 1733


Crossref Citations

No related citations found.