Original Research

’n Vergelyking van die struktuur van die buite- Bybelse staatsverdrae — met besondere aandag aan die Sefire-verdrae — met die struktuur van Deuteronomium

H. C. van Rooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 45 | a1128 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i45.1128 | © 1978 H. C. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978

About the author(s)

H. C. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (293KB)

Abstract

Hierdie studie handel oor die moontlike verband tussen die struktuur van die buite-Bybelse staatsverdrae en die struktuur van die verbond in die Ou Testament. Oor hierdie saak bestaan daar geen eenstemmigheid nie en hierdie stand van sake was die stimulus vir die ondersoek om daardeur selfstandig die hele saak in oënskou te neem en so tot ’n eie standpunt te kom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2292
Total article views: 1792


Crossref Citations

No related citations found.