Original Research
Die roeping tot sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 46 | a1130 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i46.1130
| © 1978 P. J. Pelser
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978
About the author(s)
P. J. Pelser,, South AfricaFull Text:
PDF (365KB)Abstract
In hierdie studie word die klem gelê op die sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk. ’n Algemeen-erkende term om die saak “sigbaarmaking” aan te dui bestaan nie in Afrikaans nie. As sinonieme uitdrukkings word ook die woorde “vergestalting, gestalte gewing, sigbare realisering en sigbare verwerkliking” gebruik.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2437Total article views: 1969