Original Research

Communio en Admissio ’n Inleidende studie oor die toelating van gaste tot die nagmaal

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 46 | a1133 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i46.1133 | © 1978 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 13 June 1978

About the author(s)

J. H. van Wyk, Stellenbosch, South Africa

Full Text:

PDF (193KB)

Abstract

Gaan ons die Skrifgegewens na i.v.m. wie toelating tot die heilige nagmaal het, dan is dit nie veel nie. Ook word alle vrae nie ewe uitdruklik beantwoord nie, bv. die vraag na die kinderkommunie (al weet ons uit die kerkgeskiedenis dat dit wel voorkomend was).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2512
Total article views: 2197


Crossref Citations

No related citations found.