Original Research

Die lewe van die Christen in die wêreld van sosiaal-politiese spanninge

K. S. van W. de Vries
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 47 | a1140 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1140 | © 1978 K. S. van W. de Vries | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

K. S. van W. de Vries,, South Africa

Full Text:

PDF (253KB)

Abstract

Ek het besluit om hierdie keer nie geleerd en wetenskaplik te skrywe nie maar om eenvoudig te bly, sodat die eenvoudigste onder ons ook by kan bly. Daarom praat en skryf ek soos ek dink. Dit bring ’n taal en styl na vore wat u miskien sal hinder, maar dit is my eie en ek bied dit nie vir navolging aan nie. U sal ook gou agterkom dat ek nie alles nie, inteendeel, baie min weet en die gebrek aan wysheid en kennis agter baie woorde probeer verberg - ook dit is nie navolgingswaardig nie, maar ek voel dat ek dit vandag so moet doen en daarom doen ek dit. En ek skuif my poginkie gerieflik in onder die magistrale na-klanke van die uitnemende sermoen wat u so pas gehoor het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2243
Total article views: 1683


Crossref Citations

No related citations found.