Focus Review
Uit tydskrifte
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 47 | a1144 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1144
| © 1978 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978
About the author(s)
Editorial Office,Full Text:
PDF (42KB)Abstract
In De Waarheidsvriend (Jrg. 65, Nr. 33) spreek die redakteur, Ir. Van der Graaf, hom sterk uit teen die PCR (Program to combat racism) van die Wêreldraad van Kerke. Hy noem dit “absoluut verwerplik”, en verskaf daarby die informasie dat die afgelope jare, 1970—76, twee en ’n half miljoen rand aan hierdie program van die Wêreldraad vir die finansiering van terrorisme geskenk is. Hiervan het uit die kleine Nederland byna die helfte, nl. ongeveer R l , l miljoen gekom, sewe keer soveel as uit die magtige en ryk Amerika, waar sewentien keer soveel mense as in Nederland woon. Ander lande waar die kerke ook ruim bygedra het, maar nie naastenby soveel as in Nederland nie, is Swede en Wes-Duitsland.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2330Total article views: 1149