Original Research

Die Heilige Gees en die ontstaan en verstaan van die Nuwe Testament

B. J. de Klerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 48 | a1150 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i48.1150 | © 1978 B. J. de Klerk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

B. J. de Klerk,, South Africa

Full Text:

PDF (279KB)

Abstract

Ernst Kasemann, in ’n sekere sin die vader van die aktualistiese kanonbeskouing, sluit by Luther aan wat sê die norm vir kanonbeoordeling is of Christus gepreek word. Hy soek die kanonisiteit van die Nuwe Testament daarin dat Christus Horn telkens weer aktueel in die gebeure van die prediking laat hoor. Die Woord van God word in hierdie aktuele gebeure gehoor. Ebeling sê: in die omgang met die Skrif realiseer die Skrif sy outoriteit.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2566
Total article views: 2174


Crossref Citations

No related citations found.