Original Research

Egskeiding as pastorale probleem met besondere verwysing na die nuwe egskeidingswetgewing

C. J. H Venter
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 62 | a1162 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i62.1162 | © 1982 C. J. H Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1982 | Published: 04 June 1982

About the author(s)

C. J. H Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (440KB)

Abstract

Dat egskeiding ’n pastorale probleem is word in hierdie werkstuk na twee kante geinterpreteer. Enersyds is die probleem geleë in wat ons kan noem: beginsel en praktyk. Die Skrifbeginsel oor egskeiding is waarskynlik duidelik - die praktyk is anders en vele egskeidings vind plaas.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2532
Total article views: 4250


Crossref Citations

No related citations found.