Original Research
Voorhuwelikse geslagsgemeenskap teologies-eties beskou
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 64 | a1176 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i64.1176
| © 1982 P. J. de Bruyn
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1982 | Published: 05 June 1982
Submitted: 05 June 1982 | Published: 05 June 1982
About the author(s)
P. J. de Bruyn,, South AfricaFull Text:
PDF (360KB)Abstract
Aktualiteit, noodsaaklikheid en doel van hierdie studie. Gedurende die afgelope drie dekades het voorhuwelikse geslagsgemeenskap, in vergelyking met die voorkoms daarvan in die verlede, buitengewoon toegeneem in feitlik al die lande van die Westerse wêreld. Daar is goeie gronde om aan te neem dat dit ook in Suid-Afrika op groot skaal voorkom. Ook is die saamwoon van ongetroude mans en vrouens asof hulle getroud is, ’n praktyk wat tans, oorsee en in Suid-Afrika, deur baie jongmense - en oueres - sonder enige skaamte beoefen word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2141Total article views: 3123