Original Research

Die owerheidsinmenging met betrekking tot kerklike tughandelinge.

L. Roeleveld
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 64 | a1177 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i64.1177 | © 1982 L. Roeleveld | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1982 | Published: 05 June 1982

About the author(s)

L. Roeleveld,, South Africa

Full Text:

PDF (709KB)

Abstract

Volgens art 29 NGB is die merktekens van die ware kerk die suiwere prediking van die Evangelie, die suiwere bediening van die Sakramente en die gebruik van die kerklike tug. Art. 32 NGB spreek uit dat die Kerkorde nie mag afwyk van wat Christus ingestel het nie. Menslike vindinge en wette om die gewetens te bind en te dwing, moet daarom verwerp word. Die ekskommunikasie of die ban moet toegepas word volgens die Woord van God.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2480
Total article views: 2558


Crossref Citations

No related citations found.