Original Research

Die ouderling en toesig oor die lewe

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 66 | a1190 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i66.1190 | © 1983 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (326KB)

Abstract

In hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en die vraag kan gestel word of hierdie woord genoeg omskrywend is. Hou dit nie ’n verenging en vereensydiging in van die taak van die ouderling nie? Of is hierdie verenging doelbewus gekies ten einde hierdie aspek skerp te belig?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2653
Total article views: 1887


Crossref Citations

No related citations found.