Original Research

Luther se leer van die regverdiging deur die geloof alleen

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 68 | a1202 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i68.1202 | © 1983 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (280KB)

Abstract

In verskillende uitsprake wat Luther in later jare in sy ’’Tafelgesprekke” maak, beskryf hy hoe sy hele gang na die Reformasie gedra word deur die nuwe insig in die geregtigheid van God. In ’n sekere sin het die hele reformasie dus op hierdie begrip geskarnier.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3397
Total article views: 3566


Crossref Citations

No related citations found.