Original Research

Luther die prediker

J. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 68 | a1203 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i68.1203 | © 1983 J. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

J. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (137KB)

Abstract

’n Prediker moet ’n getroue herder wees wat magtig is in die Heilige Skrif, want die Woord bring die kerk voort. Daarom moet die prediker in sy bediening aan mense ’n woord van sekerheid hê deur seker te wees hy het die Woord van God. Met hierdie gedagtegang het Luther se pastorale besorgdheid vaste bodem vir die prediking in die gesag van die Woord van God.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2343
Total article views: 1738


Crossref Citations

No related citations found.