Original Research

Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?

C. J. Smit
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 68 | a1205 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i68.1205 | © 1983 C. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

C. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Vir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit derhalwe as ’n jurisdiens-dwingende wet gaan toepas en of ’n mens in jou bantering van die kerkorde laasgenoemde as ’n bediening van die Skrifgesag gaan beskou en derhalwe Jesus Christus de facto as die Alleenregeerder van sy kerk gaan erken. Hoe moet oor die gesag van die kerkorde geoordeel word?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2338
Total article views: 1803


Crossref Citations

No related citations found.