Original Research

Gereformeerde kerkbegrip en kerklidmaatskap

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 70 | a1219 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i70.1219 | © 1984 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (350KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Hierdie onderwerp kan baie dieper teologies ontleed word as wat in hierdie artikel gedoen word. 0ns wil die kerkbegrip slegs oorsigtelik belig om aan te toon dat in die hantering van begrippe soos “lidmaatskap” invloed uit die Rasionalisme die Skriftuurlike kerk­begrip van die Gereformeerde Belydenis verduister het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1281
Total article views: 1681


Crossref Citations

No related citations found.