Original Research
Kerkverband ’n Gereformeerde-kerkregtelike oorsig
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 71 | a1226 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i71.1226
| © 1984 A. le R. du Plooy
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984
About the author(s)
A. le R. du Plooy,, South AfricaFull Text:
PDF (457KB)Abstract
Die begrip kerkverband is ’n uitdrukking waarmee die gereformeerde kerkreg dikwels opereer, en tog kom dit as sodanig nie in die Nuwe Testament voor nie (Bouwman, I, 1928, p.244; Pont, 1981, p.23). Daarenteen staan die woord kerk (ekklésia) in die Nuwe Testament besonder sentraal. Dit is feitlik vanselfsprekend dat ’n suiwere Nuwe Testamentiese kerkbegrip die voorwaarde is vir die korrekte siening van die begrip kerkverband.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2315Total article views: 4322