Original Research
Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 71 | a1227 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i71.1227
| © 1970 C. J. Smit
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published:
Submitted: 05 June 1984 | Published:
About the author(s)
C. J. Smit,, South AfricaFull Text:
PDF (214KB)Abstract
Dit is eg Gereformeerd om te sê dat die kerkorde nie ’n wetboek is nie. En ons is heel dikwels eg Gereformeerd! Maar hoe dan met die kerkorde gemaak? Jou oë vir hom sluit, hom tong in die kies venuftig probeer systap; of tog dan maar ’n wet van hom gaan staan en maak? Moet ons hom maar aanvaar as die erflike las waarmee die kerk sit en wat nou eenmaal saamgesleep móét word? Moet ons hom maar in ons midde duld as die arsenaal waaruit die grootkanonne hulle kartetse haal om met baie donder en min erbarming hulle (vermoedelike) teëstanders op kerklike vergaderings mee plat te skiet?
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2410Total article views: 1853