Original Research

Die gesag van die prediking van die Nuwe Testamentiese briewe

B. J. de Klerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 19, No 76 | a1261 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v19i76.1261 | © 1985 B. J. de Klerk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1985 | Published: 06 June 1985

About the author(s)

B. J. de Klerk,, South Africa

Full Text:

PDF (258KB)

Abstract

Die Nuwe-Testamentiese Briewe is ontvouingsprediking van die sentrale waarheid dat God Hom in Sy Seun geopenbaar het, en hulle is daarom in die Skrif van beslissende en grondleggende betekenis. Wie dus ondersoek na die gesag van die Skrif wil instel, kan dit ook vanuit die hoek van die Nuwe-Testamentiese Briewe doen, want die Briewe belig juis God se spreke, God se seggenskrag, deur Sy Seun.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2230
Total article views: 2000


Crossref Citations

No related citations found.