Original Research
Barth, Barmen en “status confessionis” vandag
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 78 | a1277 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i78.1277
| © 1986 H. Dijkstra
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
About the author(s)
H. Dijkstra,, South AfricaFull Text:
PDF (557KB)Abstract
Die term “status confessionis” moet verstaan word teen die agtergrond van die sogenaamde Adiaphora stryd in die sestiende eeu. Toe is daarop gewys dat ’n opsigself middelmatige saak in ’n oomblik van beslissing so ’n kardinale rol kan speel, dat dit die hart van die evangelie raak en die wese van die kerk op die spel plaas. Die paar voorbeelde in die Bybel oor die eet van (offer)vleis (Rom. 14 : 1 ev; 1 Kor. 8: 1 ev) en die omgang tussen Christene uit die Jode en uit die heidene (Gal. 2: 11 ev) kan die saak vir ons illustreer.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3020Total article views: 2289