Original Research

Die etiek van Karl Barth

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 78 | a1279 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i78.1279 | © 1970 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published:

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (457KB)

Abstract

Die etiek van Barth kan nie reg verstaan word sonder begrip van sy ganse teologiese agtergrond en opset, en ek wil byvoeg: sonder die besondere tydsomstandighede (oorlog!) waarin hy geleef en gewerk het nie. Dit is verder bekend dat in sy teologiese ontwikkeling verskillende figure groot invloed op hom uitgeoefen het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2592
Total article views: 1929


Crossref Citations

No related citations found.