Original Research
Kantaantekeninge by die prediking
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 81 | a1298 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i81.1298
| © 1987 N. P. Heystek
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
About the author(s)
N. P. Heystek,, South AfricaFull Text:
PDF (320KB)Abstract
Die opskrif bevat twee kernbegrippe wat om die volgende redes nadere toeligting verdien: a. ’n vroegtydige aanduiding van wat onder die uitdrukking “kantaantekeninge” en “die prediking” verstaan word, behoort verhel derend by te dra tot die oogmerke wat vir hierdie voordrag gestel is; b. Die begrippe word doelbewus aangewend om te dien as aanduiding én as begrensing van die stof wat in behandeling geneem.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2529Total article views: 1828