Original Research

Die diens van die Woord in die kerk

G. P. L. van der Linde
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 83 | a1310 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i83.1310 | © 1987 G. P. L. van der Linde | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987

About the author(s)

G. P. L. van der Linde,, South Africa

Full Text:

PDF (251KB)

Abstract

Dit is opvallend hoe die uitdrukking diens of bedienaar van die Woord die artikels beheers. Dit beteken dat ons hier nie te doen het met iets wat deur iemand self besluit is of uit homself gesê word. Vir hom word gesê: Hier is die Woord, gaan maak dit bekend. So dien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) die Een wat die Woord aan Hom gee. Maar die dinge hou nog meer in. Die bedienaar, die een wat preek, maak dit wat die Een wat die Woord aan hom gee aan dié bekend wat moet weet wat vir hulle gesê word. Hy bring ’n boodskap. So dien of bedien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) ook dié vir wie die boodskap bedoel is, die Kerk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2274
Total article views: 2289


Crossref Citations

No related citations found.